Tuis

Welkom by Worcester Voorbereidingskool

Worcester Voorbereidingskool is n parallel-medium, multi-kulturele skool geleë in die pragtige Kaapse Wynland. Die skool maak voorsiening vir leerders vanaf graad RR - 6 vanuit uiteenlopende milieu dwarsoor Worcester en omliggende areas. Geniet die WEB besoek en kontak ons gerus as u meer inligting verlang.

Ons kundigheid skyn deur

Wat sê ons ouers.