Buite-Kurrikulêr

Buite-Kurrikulêr

Kultureel

Eisteddfod (Voordrag, sang, lees, toneel, ens.) Skoolkoor, Skoolkonsert, Kuns en Kultuur, Klavier, Fusion, Kontemporêre dans, Drama en Landsdiens.

Algemeen

Privaat onderrig is beskikbaar op Worcester in onder andere Karate, Monkeynastix, Drama, Abacus Maths, Kuns en Ballet. Kontak die skool indien u verdere inligting verlang.

Sport

Somersport:

Atletiek, Tennis, Mini-Tennis, Mini-Krieket

Wintersport:

Netbal, Rugby, Hokkie

Heel Jaar:

Skaak

Sport Tye

Graad 1 en 2:

Maandae en Woensdae: 13:00-14:00

Graad 3:

Dinsdae en Donderdae: 13:00-14:00

Graad 4 - 6:

Dinsdae en Donderdae: 14:10-15:10