Brief van die Hoof

Brief van die Hoof

By Worcester Voorbereidingskool glo ons onwrikbaar in die potensiaal van elke leerder in ons sorg. Ons is bevoorreg om leerders in hul primêre vorderingsjare te kan onderrig en eksklusief te fokus op die grondslag van die leerder se ontwikkeling. At our school we belief that every child in our care has the potential of a young tree, be it to give shade, to create a wondrous Autumn tappestry of colour, reach great hights or to be a steady landmark of life. Hier streef ons daagliks na die verwesenliking van elke leerder se droom en ons leuse sê: "Non nobis solis!"

Ons begelei elke leerder sodat hy die pad na homself kan vind en ons sê: "Non nobis solis!"

En ons glo dat ons leerders opvoed wat lewens sal verryk en ons sê: "Non nobis solis! Nie vir ons alleen."

" There are few misfortunes in the world that you cannot turn into a personal truimph if you have the iron will and necessary skill"

-Nelson Mandela